Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roodepoort (Witpoortjie), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
31 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels; Suid-Sotho; Tswana; Xhosa; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Carletonville; Krugersdorp; Magaliesburg; Modderfontein; Randburg; Randfontein; Roodepoort; Westonaria; Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
20 - 27 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Ander; Gestremd; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Wit | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Grys; Swart | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
EK is sag geaard, liefdevol en vriendelik. My lewensfondasie is geloof, musiek, eerlik, openlikheid, en opregtheid. Ek is nie op my mond geval nie. Baie goed self beheerd en raak nie gou kwaad oor snert nie. Spandeer graag tyd aan my geloof, stok perdjies, loopbaan, en DIY. Ek is 2-3 keer per week by die kerk want ek is betrokke in die orkes. Baie toegweyd in enige iets wat aanpak en vas beslote om suksesvol te wees. Ek weet waarheen ek oppad in die lewe en wat ek wil hê. Baie sagte hart met 'n rocktype personality. Ek is baie baie sensitief op my gevoelens. Ek laat nie mense toe om oor my te loop nie. Al meer as 6 jaar 'n alleenloper omrede ek verneuk is. Het min vriende omdat ek al gemolesteer is. Harde lesse geleer. Baie aangename mens. Hou van braai, tyd spandeer saam met vriende, familie en my geliefde (indien ek haar kan vind). Ek gaan saam met die vloei en vertrou op die Here. Respekteer 'n vrou meer as myself. Dink niks van myself nie en BAAAIIIEEE romanties.
Sy Ideale Pasmaat
my maat moet sag geaard, liefde vol, en selfbeheerd wees. Sy moet weet hoe om 'n man lief te hê en haar liefde aan hom te wys. Sy moet my aanvaar vir wie en wat ek is en my respekteer daarvoor, asook moet sy my behandel soos wat sy behandel wil word. Sy moenie 'n rondloper, verneuker, losbandig of 'n veraaier wees nie. Sy moet ook ten alle tye goeie kommunikasie met my toepas, en tyd hê om saam met my te spandeer. Sy moet nie ander inloop nie, en altyd met my kan praat as iets haar traak. Sy moet kan luister na advies en nie vir my weghol as daar 'n argument is nie; sy moet kan baklei vir dit wat sy wil hê. Sy moet nie skaam wees nie, en bereid wees om 'n beloning te ontvang indien sy 'n opoffering vir my gemaak het. Kyk, ek is nou nie iemand wat skaam is om my hand op 'n vrou te sit nie, omrede 'n vrou uit 'n man se ribbebeen geskape is; Maar ek weet darem hoe om my voor 'n vrou te gedra en sy moet dit so aanvaar. Ek sal nie 'n vrou teen haar wil dwing nie, alhoewel sy darem moet weet hoe om 'n belsuit te neem. Ek verwag dat die vrou wat my kies, alles met my sal bespreek, tyd vir my sal hê, my nie duisende rande uit die sak sal jaag nie, dat sy my sal besoek indien ek dit verlang, ek gaan van die vrou wat my kies verwag om op sekere geleenthede saam met my te ry, dat sy my moet vertrou en in my glo en ten alle tye my hart gelukkig moet maak. Die vrou moet my nie voorskryf en dominerend wees nie, en my ook nie onnodig skel en humeurig met my wees nie, want dan steek ek jou in die pad. Ek is nie 'n perfeksionis nie, en ook nie 100% perfek nie; Ek maak ook foute. Die vrou wat my kies moet dit so kan aanvaar en my help, ondersteun en adviseer om my foute te herstel.
Wat Sy Vriende Sê
Liefdevol205 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Sing; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Biljart Snoeker; Dans; Fietsry; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Skaak; Ski; Skietsport; Sneeuplankry; Snoeker; Sokker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Waterski; Ysskaats |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Mag |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |