Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Germiston, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
67 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Suid-Afrika; Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Gestremd; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Op Welsyn / Voordele; Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n eerlikke, intelegente wel opgevoede wedergebore man wat op soek is na geselskap vir 'n begin, dan kyk ons waarheen dit lei....Ek hou van die buite lewe, plekke besoek waar ek nog nie voorheen was nie, kyk sport maar dit is nie die einde van die wereld as ek 'n wedstryd op TV mis nie.
Ek lewe 'n Christen leefstyl, kan nie sonder my Skepper my dag begin en afsluit nie....
Sy Ideale Pasmaat
Twee bepalende faktore...eerlik en opreg en 'n Christen, nie net iemand wat sondag kerk toe gaan om har gewete te troos nie.
Moet kan praat, sin vir humor, buite lewe geniet...moet saam kan huil, saam kan lag..
Looks nie alles nie, maar moet 'n goeie hart he...en dan moet sy ook verkieslik die swaar van die lewe ken, weet hoe dit voel om 'n lewensmaat aan iemand anders te verloor.
Moet kan kook, maar hoof nie 'n Master Chef te wees nie...
Laaste maar nie die minste...Haar God en Skepper moet nr 1 in haar lewe wees.....
Wat Sy Vriende Sê
Cheetahone het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Reggae; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Meditering; Motorherstelwerk; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Jag; Kegelbal; Motorsport; Rolbal; Rugby; Skaak; Snoeker; Sokker; Stap; Staptogte |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Woes |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Eerlikheid: |
Baie |