Lizzy1961Lizzy1961

Lizzy1961

59 – Bloemfontein (Pellissier), Vrystaat, Suid-Afrika

Opsoek na opregte ware vriende

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Pellissier), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
163cm (5' 4.2") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n spontane vrou wat iemand soek om my spesiaal te laat voel. Ek is moeg daarvoor om alleen te wees.Ek werk elke dag met kliente en geniet dit as my kliente tevrede is en ek hulle hoogste verwagtinge kon oortref. N gelukkige klient is jou verwysings in die toekoms. ek is 'n ekstrovert en kom amper met almal oor die weg. Ek het 'n fobie aan leun, dit laat my voel die ander persoon onderskat my intellegensie. vertel net die waarheid en ons sal goed oor die weg kom. Ek is saggeaard en jonk van gees. Hou daarvan om gesellig te kuier of uit te gaan saam met my dogter. Ek is baie liefdevol en gee my alles in 'n verhouding, vertroue in mekaar is baie belangrik, dit kan 'n verhouding maak of breek, ek vergewe maklik, vergeet (wel, hang af van die oortreding) Ek sien uit daarna om jou te ontmoet, al is dit net vir vriendskap.

Haar Ideale Pasmaat

n Aangename, liefdevolle, lojale, eerlike man wat my op sy hande sal dra en onafhanklik is.n Man wat my weer spesiaal sal laat voel, lekker kan gesels (ek is maar 'n kekkelbek). Moet my werk aanvaar en nie baie jaloers wees nie. Moet my ondersteun in my werk, soms kosmaak (of help) Moet sosiaal kan verkeer en lief wees vir diere en kinders. Moet my aanvaar soos ek is, nie hang-ups h nie. ek is opsoek na 'n ware vriend in elke opsig van my lewe (ondersteunend, liefdevol, romanties, hardwerkend, moet balans kan hou tussen werk en ontspan)

Wat Haar Vriende S

Lizzy1961 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Basketbal; Dans; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Muurbal; Perdry; Rugby; Swem; Tennis; Valskermspring; Visvang; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Indies; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters