plaasblom808plaasblom808

plaasblom808

51 – Mafikeng (mahikeng), Noord-Wes, Suid-Afrika

die beste wat ek kan wees..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mafikeng (mahikeng), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Ram
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Arbeid / Konstruksie; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My dogter se maats se eks n "cool"ma.. liefdevol, soms laf, en n tannie vir sports....
Ek hou daarvan om iemand te bederf, hande vashou, vry en aanraking in n goeie balans...
Geniet motorfiets ry,stap,jag,
kamp.. scubaduik..dans..hengel..tuin maak,fliek, toer ens....
Ek vetel ma n ding soos dit is en vat elke daggie soos dit kom...
Die spreekwoorde se...n koei
wat gat le ga vrek, alhoewel ek nie n koei is nie, gaan le ek ni,
so eks van mening dis nie hoe jy val nie, maar dis hoe jy opstaan wat di verskil maak...
dit is waarom ek glo dat n boer altyd n plan maak maar met my optimisme is dat n vrou dit altyd uitvoer..
eks van eerlike opinie dat ek nie die perfekte vrou is nie, want God alleen is Perfek....
as ek n fout begaan kan ek jammer se so ook asb en dankie...
moenie van my verwag om di verlede oop te maak nie, want ek kyk vorentoe en word sterker uit dit wat ek geleer het dis my uitkyk en gevoel...
wat is joune???...

Haar Ideale Pasmaat

slegs twee versoeke...want di res sal ek wel self kan sien of lees..
wees eerlik en invoeling met jouself....en as jy nie kan nie is jyself besig om di lewe vir jou moeilik te maak en moontlik die dame se hart met wie jy n verhouding wil he...

Wat Haar Vriende S

plaasblom808 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Fietsry; Gholf; Jag; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Perdry; Pluimbal; Rolbal; Seil; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Uiters