In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n saggeaarde enkellopende ,christelike dame. Ek hou van lees, kos maak, kuier en die buitelewe. Ek kan rustig wees in n woud met n lekker vuurtjie en so ook met my voete in die see. En die is net n beskrywing dat ek buigbaar is in enige romantiese, goed gemanierde persoon se geslskap. As jy meer wil uitvind oor my avontuurlustige, spontane persoonlikheid... Stuur my 'n boodskappie, want hoe anders gaan ek weet jy bestaan....!
Haar Ideale Pasmaat
uhhhm die is 'n baie ingewikkelde vraag..maar as ek nou kon kies sal dit die volgende wees. Hy moet langer as ek voorkom, christelik, netjies en goed gemanierd wees. Hy sal met my kinders moet oor die weg kan kom. Solank hy dit kan doen en nog vir my butterflies in my maag kan gee is ek meer as tevrede.
Wat Haar Vriende Sê
welkommeisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Welkom (reitzpark welkom), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
54 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
42 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Wild |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Bruin |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Driekamp; Gholf; Krieket; Motorsport; Perdry; Swem; Visvang |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Visse; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Mag; Naakbaai; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |