A27A27

A27

60 – Springs, Gauteng, Suid-Afrika

katjiepiering soek n maat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is vir baie jare al alleen, en soek nou 'n maat. Ek is getrou, eerlik, lojaal en opreg. Daarom is dit vir my baie belangrik. Ek soek 'n goeie vriend wat my sal vertrou en op wie ek kan vertrou in goeie en slegte tye. Ek het baie liefde om te gee vir die regte persoon.

Ek kan nie sonder onse Vader, lewe nie. Ek glo daaraan om dit waaraan ek glo uit te leef.

Dit is vir my moeilik om myself te beskryf. As jy belangstel om my te leer ken, sal jy uitvind ek is net myself sonder voorgee.

Op hierdie staduim van my lewe het ek vriendskap baie nodig. Ek is moeg vir alleen wees.

Ons almal word ouer en ek wil nie alleen oud word nie.

Finasieel kan ek niks gee nie. Maar ek kan ander einskappe wat baie belangrik is, om te gee.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is al baie jare alleen en dit sal vir my aan die begin nie so maklik wees om weer te begin uitgaan met vriende nie.

Ek self is n sterk persoon, maar ek wil nie oorheersend wees nie. Ek soek 'n strek persoon, wat leiding kan neem sonder om oorheersend te wees, iemand wat weet hoe om liefde te gee en te ontvang. Iemand wat ruimte vir ander in sy lewe het. Iemand wat nog jonk van gees is. Iemand wat my in moeilike tye sal ondersteun, en wat op my sal steun.

Ek wil my lewe deel met n opregte maat wat saam met my sal stap en my as vrou sal respekteer. My soos 'n Prinsses sal behandel en my Prins sal wees.

Is daar nog so n persoon? Ek wil nog graag reis en ons mooi land sien. Ek is n diabeet en moes aanpas. As daar iemand is wat my lewe met my wil deel sal ek graag van hom wil hoor.

Wat Haar Vriende SÍ

A27 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het 'n gesiggestremdheid; Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Gimnastiek; Perdry; Sneeuplankry; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
DieŽtbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie