Amore21Amore21

Amore21

52 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Is jy soos goeie wyn?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hi, al julle enkellopendes, ek is voorheen van Pretoria. Ek het geen kinders.
Ek is 'n "fun loving" persoon wat die positiewe altyd in elke situasie sien. Baie romanties, hou van stap langs die strand. Winter tyd voor 'n kaggel met 'n glasie wyn, verdryf die koue gou, gou.
Ek het 'n goeie sin van humor. Lief vir tuinmaak. Lief vir honde. Wel die res is vir jou om uit te vind.

Haar Ideale Pasmaat

My vriend, lewensmaat, sielsgenoot moet my kan aanvul, my laat lag. Die lewe is so kort, geniet die tyd wat jy het!
Ek hou van verassings. Jy moet romanties wees, as jy weet jy is, sal jy weet waarvan ek praat. Lekker saam kan kosmaak.
Rondreis, plekke saam ondek, bou herinneringe.

Wat Haar Vriende S

Amore21 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Latyns; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Kampering; Kanovaart; Perdry; Skaak; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Visvang; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters