opdieplaasopdieplaas

opdieplaas

60 – Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika

Kan net 'n wenner wees die!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

So jy het '50 shades of Grey' gelees? Wel ek het hom touwys gemaak. ALLES geleer. Het 'n t-hemp om dit te bewys!

Ek is op soek na 'n dame wat ek kan bederf. Ek verdien genoeg om gereeld naweke weg te gaan en om te koop waarvan ek hou. En as jy die regte een is, en my gelukkig hou, bemaak ek 'n derde van my plaas aan jou - die ander twee derdes kry my dogters.

Ek staan op in die oggend en sing en lag - maar dit raak nou al bietjie afgesaag.

En as jy kinders in die huis het is dit ook 'n pluspunt want ek hou van jong mense se idees.

My sterk punte:
* ek is goed en ek weet dit
* aangename persoonlikheid
* wat ander mense se of doen het niks met my uit te waai nie
* kan en weet hoe om dit te doen
* steel,koop nooit, gereeld 'n blom vir jou.
* ek maak seker ons eet ten minste 2 keer 'n week uit
* glad nie buierig nie
* totale work-aholic
* glad nie jaloers nie. Inteendeel, wanneer ons uitgaan, hoe meer jy wys hoe gelukkiger is ek
* gaan slaap vroeg (9) en staan 5 uur op. Iets erens gelees van 'its the early bird . . .'!
* gee vir niemand geld vir niks. Moenie my vra vir geld. Was my kar en ek betaal jou
* luister nie na 'talk radio'. Het genoeg standpunte van my eie

Swak punte-
* gehuil toe ek nou die dag oor my hond gery het en ek moes haar laat uitsit
* papier werk - ek het nie 'n lisensie nie en my kar het nie 'n skyfie op nie

So.....

As jy 'n stoel-sitter soek is die adres verkeerd. Besig met 'groen' projekte - son verhitting stelsels, hout gas, ou buite bande herwin as olie en vele meer.

En as jy die volgende vrae kan antwoord is dit ook 'n pluspunt: wie was Salvadore Dali? Wat het 'n koei 4 van en 'n vrou net 2? Wat is "50 shades of Grey". Wat kan jy by 'n kar se venster uitgooi as jy ry wat tot voordeel vir die natuur is? As jy wil lag en die lewe geniet - laat weet!

Sy Ideale Pasmaat

Moenie my vertel wat op 9de Laan gebeur het nie - se my eerder waar ons swart tamatie saad kan kry. As jy gister kan vergeet, vandag kan geniet en na more kan uitsien - laat weet. Ek het baie liefde om te gee en 'survive' op drukkies van my maat.

Wat Sy Vriende S

opdieplaas het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Humor; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Opera; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Onafhanklik; Oorlog
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Biljart Snoeker; Fietsry; Gholf; Kanovaart; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Uiters