Forsure_MeForsure_Me

Forsure_Me

56 – Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Verdien enig-iemand om alleen te wees?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Visse
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
43 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Wel ek glo ons kan almal iets van onsself hier plaas, maar beeld dit die ware man uit na wie jy opsoek is????

Natuurlik is ons almal vir dieselfde rede op die webblad;...ons hoop ons sal daardie iemand spesiaal hier ontmoet wat my hoogste verwagtinge sal oortref.Om 'n ware sukses van die webblad te maak, glo ek dat almal moet met oop kaarte die webblad benader. Soos meeste van ons het ek ook nie tyd om iemand om die bos te lei nie, maar eerder mekaar se gevoelens met eerlikheid te respekteer.

Dus glo ek aan goeie moreele waardes, wat my by bly in die lewe om bv. 'n vrou te respekteer en met die nodige liefde te karrel. Ek weet hoe romanse werk en waar om 'n vrou te prikkel, sodat sy in die stilte 'n verliefde 'smile' sal toon, veral as ek jou herinder van ons twee se teenwoordigheid saam. Ek het 'n goeie sin vir humor en geniet 'n grappie of twee,.....maar om met jou gevoelens te speel ...is nie 'n grap nie.

Sy Ideale Pasmaat

Firstly.....I need to say that every woman is beautiful, it just takes the right man to see it....!

My Pasmaat......Soos die spreekwoord is..........Sy is van die skoner geslag!

Iemand wat weet hoe om te "Bling", .....besit 'n fisiese aantreklikheid soos 'n 'smile', of 'met pragtige versorgde hande, pragtige oogies, "n aangetrokke manier van praat en natuurlik haar pragtige voorkoms wat verkondig....."Die girl kyk goed agter haarself".

In 'n neutedop.....I want someone I can feel secure with and I can make feel secure. I want a woman that smiles when she sees me and who makes me smile just by walking in the room or hearing her voice on the phone......

Wat Sy Vriende S

Forsure_Me het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Buierig
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Jazz; Nuwe Era; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Besigheid; Misdaad; Reis; Romanse; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Houtwerk; Kookkuns; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Eerlikheid:
Uiters