Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
eMalahleni (Witbank) (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Aangename persoonlikheid wat glo in myself. Ek wil aanvaar word vir wie en wat ek is - geen voorgee nie. Goeie waardes, integriteit, wedersydse respek en vertroue is vir my baie belangrik. Is 'n baie liefdevolle persoon -" omgee" mens. Bederf graag en sal jou op die hande dra. Elke dag hou vir my 'n nuwe geleentheid in - dalk sluit dit jou in........... Wil weer lag en die lewe voluit geniet - dalk saam met iemand spesiaal - of net baie goeie nuwe vriende - wie weet?????
Love and friendship is not about finding the right person but creating the right relationship. Is not about how much love and frienship you have in the beginning but how much love and friendship is build till the end.......................
Om my medemens lief te he vir wie en wat hy is en nie wat ek van hul af kan kry nie. Respek, opregtheid., eerlikheid en vertroue is die sleutel tot lewens geluk. "One man's women".
Leer my ken ............................
Haar Ideale Pasmaat
Must be fun, loving and outgoing!! met wie ek elke oomblik wil geniet! Ideale pasmaat moet my aanvaar net soos ek is. Sterk en aangename persoonlikheid he. Vaste beginsels en standaarde in die lewe he. My respekteer, vir my om te gee en altyd so optree dat ek weet ek is die belangrikste persoon in sy lewe."One mans women" is die antwoord.......
Rustige aand by huis met dvd's. Rustige kuier saam met vriende of familie. Kuier om 'n kamp vuur - in bosveld of by die see!!
Wil graag saam iemand spesiaals rondreis en " wegbreek naweke" geniet........
Hou van lees, dans, kuier en "window shopping"**
Perfekte aand uit - skemer ete met glasie wyn by see restaurant, ..........
Wat Haar Vriende Sê
Angel_416 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Inkopies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Dans |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |