In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek kan 'n baie goeie vriendin en vertroueling wees. Ek het 'n geweldige behoefte aan 'n goeie vriend wat ook 'n ondersteuning aan my tiener tweeling kan wees en 'n goeie maat vir hulle kan wees. Iemand waarmee ek my verskillende belangstellings kan deel en waarmee ek sinvolle gesprekke maar ook lawwe dinge kan deel. Aan die begin kan dit net 'n goeie vriendskap wees, en later, wie weet...
Haar Ideale Pasmaat
'n persoon met albei voete op die grond en sy prioriteite op die regte plek. Iemand wat sy mense en familie belangrik ag en tyd en geduld het om tyd saam met sy/ my mense te spandeer. Iemand met 'n sin vir humor en liefde vir die natuur en diere en kinders in die algemeen. Hy hoef nie fanatiek sportief te wees nie, maar wel 'n aktief wees en van die buitelug en buitelug uitstappies hou. As hy dan ook lief is vir die fyner dinge in die lewe soos kuns, musiek, ballet en selfs nog van motorsport hou en 'n goeie algemene kennis besit en goed kan kommunikeer op 'n intelligente vlak, maar tog lekker kan lag vir 'n tekenfilm, is hy ideaal.
Wat Haar Vriende Sê
Ionda het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Lelystad, Flevoland, Nederland | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Nederlands | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Flevoland, Nederland | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 58 | ||
Sterreteken: |
Ram; Leeu; Boogskutter | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Nederlands | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels; Nederlands | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Buierig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Jazz; Klassiek; Latyns |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Misdaad; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Tekenprente |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Fotografie; Gedigte skryf; Musiek Maak |
Sport: |
Krieket; Motorsport; Skietsport; Sokker |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Sjinees; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Sensasiesoeker; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Eerlikheid: |
Uiters |