winnie118winnie118

winnie118

70 – Pretoria (pretoria noord), Gauteng, Suid-Afrika

aktiewe oumie soek aktiewe oupie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (pretoria noord), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Wit
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is opgevoede ordentlike eerlike opregte vrou,Christelik. Lief vir rugby stoei boks ens. (net deur te kyk) neem nie aktief aan sport deel nie. Hou van braai kuier en uiteet, dands Hou van mense. Ek geniet die lewe dag tot dag en lag baie. Hou nie van preutse ou mense nie. Ek is baie lief vir my kinders en kleinkinders en almal is opgevoed . Ek rook (het al propbeer om op te hou maar dan klim ek die mure uit) .Ek kom met alle mense oor die weg. Ek bly alleen in 'n dienssentrum vir bejaarde aktiewe mense. Ek is aktief en hou van besig wees. Ek is vir 'n paar jaar alleen en het nou eers besluit om weer betrokke te raak by mans. Ek is ook teruggetrokke as ek nie gemaklik voel in geselsskap nie. Ek skilder in my vrye tyd en het ook 'n diertjie en is aktief betrokke by my dienssentrum as dit nodig is. Ek sal eers graag iemand wil leer ken deur koffie te gaan drink of ontmoet op 'n besige plek. Ek het my eie vervoer. Ek is onafhanklik en sorg vir myself. Ek hou van die mooi en goeie dinge in die lewe en verafsku mishandeling van enige aard. Ek is baie opgeruimd en lag baie. Mense vind my aangenaam, eerlik en reguit en nie 'n bang mens nie en kan my mening opper as ek moet.

Haar Ideale Pasmaat

Geen oormatrige drinkters nie, ek wil nie elke keer die kar bestuur as ons uitgegaan het nie (party keer sal ek) Jy moet die lewe kan geniet, baie kan lag en die snaaks in dinge kan raaksien. Moet nog aktief wees en lus vir die lewe wees. Moet selfonderhoudend wees en eie vervoer he. Lief vir buite aktiwiteite en romanties wees met baie goeie maniere, moet morele waardes en goeie opvoeding he. Hou van braai, uiteet, kuier, rustig verkeer,dans, en alles en wat nog. Moet ook my kinders en vriende wil ontmoet en moet nie geheimsinnig en passief wees nie. Ek hou van aanraking en jy sal sagmoedig tog sterk moet wees. Ek is nie die mooiste vrou in die land nie en verwag ook nie jy moet die mooiste man wees nie maar ons wil nie agter ons hande vir mekaar lag nie. Ordentlikheid is regtig baie belangrik. Naels en klere moet skoon wees en by die regte geleentheid pas.Jy moet van die mooi dinge in die lewe hou maar moet 'n sagte hart he vir die wat nie het nie. Hoogmoedigheid staan my nie aan nie. Grootpraat en lieg is lelik en ek hou nie daarvan nie. Jy moet lief vir kinders en diere wees en natuurlik ook die omgewing respekteer. Ek eet nie wildsvleis nie en hou nie van jag nie.

Wat Haar Vriende S

winnie118 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig; Wild; Gedra hulle goed; Buierig
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Nuwe Era; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Geselsprogramme; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Dobbel; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Boks; Driekamp; Fietsry; Gholf; Kanovaart; Krieket; Motorsport; Roei; Rugby; Ski; Skietsport; Stoei; Swem; Tennis; Valskermspring; Visvang; Waaghalsige sport
Kos
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Mag
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters