Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Noord-Amerika; Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 41 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Associatesgraad; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Bemarking en Verkope; Onderwyser / Professor | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek word baiemaal beskryf as iemand wat ''met sy hart op sy mou rondloop''.Ek beskryf dit nou weer as absolute eerlikheid!Ek sien myself as 'n baie rustige mens. Ek hou baie van die skonere ding in die lewe. Ek is self 'n klassieke pianis,so 'n romantiese aandjie tuis is nie te versmaai nie.Ek is tog baie lief vir restaurante,koffiewinkels end fliek.Ek besef dis 'n stereotipe,maar my ideale maat is liefdevol,betroubaar en sal by my staan deur dik en dun.Glo dit of nie,ek glo nog in ou waardes-stoel uittrek,deure oopmaak ens.Ek weet dus om 'n vrou te behandel..
Sy Ideale Pasmaat
My ideale maat is opreg,liefdevol,passievol en moet lewenslustig wees.Sy weet wat sy in die lewe wil he.Sy geniet dit om soos 'n prinses behandel te word end sal by my staan deur dik end dun.
Wat Sy Vriende Sê
eis_581 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
eis_581 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.