Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n eerlik en opregte persoon, met geen verskuilde agendas of intensies nie. Ek is 'n plain Jane wat lief is vir die buite lewe. Ek kan kamp en vis vang. Ek hou van kook en lees ook graag. Ek is gek oor musiek veral country en ou musiek van die 70's en 80's. [removed].
Moenie toelaat dat die wreld jou hard maak nie
dat mense jou teleurstel en jou vertroue skend nie;
dat pyn en seerkry jou sinies en bitter maak nie;
dat iemand jou geluk en glimlag steel nie;
dat die liefde binne jou kwyn nie ...
Bly net jou liefdevolle self wat altyd en onvoorwaardelik sal GLO dat liefde die wreld kan verander;
dat liefde altyd 'n regverdige kans gegun moet word;
dat liefde die enigste iets in die wreld is wat nie seermaak nie;
dat liefde mooi, edel en opreg is;
dat liefde nooit klaar kan raak nie al deel ons dit hoeveel kere uit;
dat liefde ons enigste behoud is;
dat liefde die begin en die einde van alles is ...
Ons liefde vir God, onsself en elke ander lewende wese
Kom ons besluit vandag, nou dat elke liewe mens wat oor ons pad kom, ons liefde verdien en nie ons oordeel nie. Kom ons besluit om eerder die mens te leer ken en so word ons dalkies net 'n lewenslange vriend ryker. Kom ons wees lief vir mekaar [removed]
Haar Ideale Pasmaat
Ek sou graag met iemand 'n lewe wou deel, wat my respekteer, iemand wat my kan waardeer.Respek word slegs verdien as jy dit kan gee kan jy dit terug ontvang. Ek sal dieselfde inruil gee. Ek hou nie van groot praters en vuil praters nie. In my lewe is nie plek vir leunaars en ontrouheid nie.
Ek is lief vir die lewe en lag hardop en met my hele wese, ek is nie ligsinnig nie, maar het 'n bogemiddelde sin vir humor. Net so ernstig kan ek wees. Elke ding het sy eie tyd. As ek huil doen ek dit met oorgawe. Als wat ek doen, doen ek opreg of ek doen dit glad nie.
Ek is 'n roker en verwag nie iemand moet dit uitstaan nie, so as jy 'n nie roker is en nie daarvan hou nie, moet asb nie my kontak nie.
Wat Haar Vriende Sê
lionqueen18 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard; Skaam |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Klassiek; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport: |
Kampering; Visvang |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e) |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Skaam |
Eerlikheid: |
Uiters |