Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Midrand, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooi | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Ateïsme | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Associatesgraad | |
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
28 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Wel, ek wil jou nie verveel deur te vertel hoe wonderlik ek is nie. Ek is seker jy kan dit in al die ander profiles kry. Ek dink woorde kan maklik geskryf word, maar aksie, dit wat jy doen praat die enigste waarheid, so hoekom tyd mors?
Maar...woorde is al wat ons hier is, so dalk moet ek by my slegste eienskappe begin - ek is impulsief, hopeloos te rustig. Ek kannie eers 'n vlieg dood maak nie, en ja ek huil met sekere films (net as ek alleen is natuurlik) en selfs met ads, jip... kom aan julle moes al die Coronation ad gesien het? Daai een met die ou wat die Olifante wil beskerm, damn! Kry my elke keer. Okay nog skandes - ek vloek te veel, en bly amper elke aand verkriklik laat wakker. Daar is iets omtrent nagtyd wat ek betowerend vind, as ek dit so wispelrig kan stel, anyhow dit hou my op of werkend of net doelloos.
Ek het baie min tyd vir valse mense - hulle met vriendelikke glimlag maar binne is hulle kwaad. Ek weet nooit wat hulle beplan nie! Wat van jou? Wat het jou dehel in gemaak vandag? En wat het jou kniee laat bewe van plesier en geluk?
Sy Ideale Pasmaat
Vriendelik, oop kop. 'n Vrou wat selfstandig en selfversekerd is. Sterk maar sag wanneer dit behoort. Bok vir sport ;) Hou daarvan baie warm drukkies te kry.
Wat Sy Vriende Sê
TheNewDude het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Medium; Lank; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Gruwelverhale; Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
My televisie is nooit af nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Tekenprente; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Romanties; Swart & Wit / Stil; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Muurbal; Snoeker; Stap; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek HET 'n bed in my kantoor! |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Nooit |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Eerlikheid: |
Uiters |