Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mokopane (Potgietersrus) (Mokopane), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
43 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Noordelike-Limpopo (Limpopo, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Ander; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Eerlik en opreg,beginselvas met goeie waardes. Kyk mooi na my self . Hou van die natuur en die buite lewe en hou baie van Diere . Liefdevol en romanties. Lekker braai en kuier om die kampvuur,rugby,dans en alles wat uitdagend , lekker en mooi is. Geniet 'n lekker glasie wyn en om net my self te wees en ook om te lag wanneer ek wil. Mense ek soek Foto's van julle dit is vir my belangrik.
Haar Ideale Pasmaat
Moet my kinders aanvaar en goeie sportman gees he. Baie eerlik, betroubaar ,hardwerkend en romanties wees. Moet ook van die buite lewe hou, kampvuur en kamp, dans, visvang en ook sosiaal lekker kan kuier. Moet ook gemaklik voel om te gesels en lag wanneer hy wil lag en lus vir die lewe wees. Alles is uit dagend en wie nie waag nie sal sekerlik nie wen nie. Liefde kan nie gemeet word met geld nie,liefde kom van self.
Wat Haar Vriende Sê
Hell het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering |
Sin vir Humor: |
Ek het nie een nie |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitspattig; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Dans; Draf / Hardloop; Jag; Kampering; Motorsport; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Visvang |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Intelligensie; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |