Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (daspoort), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n enkel lopende wat daarvan hou om die lewe te geniet n mens is nie gemaak om aleen oud te word nie iewers moet daar seker n deksel wees vie hierdie pot ek is n rustige dood normale vrou probeer my en kyk wat kry jy !!! Ek is nie vol draad werk nie en is ook nie n rondloper nie bly by een man o as ek hom gevind het ek sit alles in n verhouding en verwag dit van my maat ook moet net oe vir mekaar he om die vraag te beantwoord hoekom ek op die profiel is ek is nou vir 6 jaar geskei was vir 25 jaar met een man getroud en ek dink ditvis nou tyd om aan te beweeg ek gereed daarvoor ek is n huishen en het nie baie vriende nie ek wonder net hoekom oordeel mense volgens jou uiterlike hoekom ons hier is is om nuwe vriende te maak om n persoon se innerlikke raak te sien glo my almal lyk op 50 dieselfde iedere en elk se liggam neem af ek kyk na n persoon se profiel dit is meer interessant as om vir uiterlikke te kyk ons is almal eensaam en wil net graag iemand he om mee te gesels en saam mee oud te word ek is n Christen en glo die oordeel los ek vir HOM ek wil net graag n maaitjie he en hy sal goed bederf word ek hou daarvan om drukkies en aanraking en soentjies te gee ek is n kontak mens
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet nog die lewe kan geniet. Moet daar wees vir my ons moet bymekaar kan staan mekaar kan vertrou en respekteer moet eerlik en betrou baar wees romanties wees en lojaal wees.mag maar foute he dit is menslik niemand is volmaak nie moet nie humeurig wees nie moet weet hoe om n vrou te kan wardeer wat sy man kan staan in alles wat n vrou nodig het in die lewe op alle vlakke wat met n hamer en spyker kan reg staan en net so ewe goed is in die fyner behoeftes as hy weet wat ek bedoel met alles help ek gee 100
En hy gee 100 persent dan kan die lewe een groot fees saam my wees
Wat Haar Vriende Sê
blondielvb het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Malkop |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Rock; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Draf / Hardloop; Krieket; Rugby |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Indies; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |