Available_on_demand

58 – Helderberg (Bizweni), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

If not, why not??

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Bizweni), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek gaan nie sÍ ek is briljant slim, interessant of mooi nie, maar ek is darem nie heeeeltemal oningelig, oninteressant of skreeulelik nie :-). Ek het 9 jaar gelede aangesluit en vir 'n jaar aktief met persone kontak gehad en sodoende vriende gemaak wat ek vandag nog ken. Na 6 jaar het ek gereken dis hoog tyd dat ek weer so maak. Solank jy 'n sin vir humor het is ek reg vir gesels.

I would not say I am brilliant with anything, or stunning to look at etc., though fear not I am not as "blonde" as I used to be and I suppose you would be able to look met in the eye without me having to pull a bag over my head! I chatted on the site for almost a year in 2004/2005 and made a lot of friends and met interesting people. So I though it high time for me to have a go at it again. As long as you have a good sense of humor, feel free to chat away.

Haar Ideale Pasmaat

Ek het geen idee nie, twee keer gedink ek het die regte een gevind, my fout, so ek is oop vir voorstelle. Solank jy 'n sin vir humor het, lief is vir diere en betroubaar.... wie weet??

Wat Haar Vriende SÍ

Available_on_demand het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Sarkasties; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bofbal; Dans; Gimnastiek; Rugby; Sagtebal; Snoeker; Sokker; Swem; Tennis; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Japannees; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is in 'n vaste verhouding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Anargisties
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters