Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Hartbeespoort (Meerhoff), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
54 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
47 - 57 | ||
Sterreteken: |
Ram; Bul; Kreef; Leeu; Weegskaal; Boogskutter; Waterdraer | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n borrelende vrou wat nog 20 in my siel voel.Ek is mal oor die natuur,diere en kinders.Ek het 'n passie vir Ou Mensies!Jy moet saam met my kan dans, sing, piekniek hou.Vakansie by die see & bosveld hou.Bereid is om vir 'n goeie vrou te kan sorg wat baie liefde & aandag vir jou kan gee.Is jy die man vir my?Kom hom slaan my voete onder my uit en maak my jou lewensmaat!!!
Ek's 'n uiters vriendelike mens & haat mense met lang, nors gesigte.Ek's 'n romantikus & dromer, tog prakties & kan altyd 'n plan beraam.As ek jou nie kan kontak nie, is daar 'n rede daarvoor!Ek vloreer op soentjies, drukkies en hande vashou!
Ek soek 'n lewensmaat wat kan grappe maak & kan lekker lag soos ek, maar ook ernstig en romanties kan wees.Wat getrou aan my sal wees.'N man wat 'n passie vir die lewe en sy God het.
Ek is arem maar ryk in my siel.Ek soek nie 'n man wat my sal oordeel oor waar ek bly nie!Ek het 'n eerlike inkomste & kan vir myself sorg.Ek's nie een van daai vrouens wat net agter 'n man se geld aan is nie.
Ek het baie liefde om te gee maar soek ook baie liefde.Die lewe snel by ons verby met 'n stink spoed!
Ek kom uit die "ou Suid-Afrika".Voortrekkkers, Grootouers wat op 'n plaas gebly het. Ek is plat op die aarde & 'n "Plain Jane".Ek is ongelooflik aanpasbaar by my situasies & as die lewe my gooi,staan ek op en veg!
Stuur asb. Jou selfoonnommer.
Haar Ideale Pasmaat
Kan jy hande vashou en na 'n sonsondergang kyk oor die see of die sterre bewonder in die naglug?Kamp,swem.braaivleis & bier!Moenie my rugby vergeet nie!Dis mos die lewe!Ek soek 'n man op die platteland of by die see.Ek haat die gejaag van die stad!
Ek kan bestuur, het lisensie maar nie my eie voertuig nie! Maak DIT nou so erg saak?
Kan jy trane in jou oe kry as jy Titanic kyk?Kan jy 'n vrou bederf, saam my sing en dans en my versorg? Dan is jy die man vir my!Soek jy ernstig na 'n lewensmaat wat net liefde & nogmaals liefde kan gee?Vir die res van jou lewe & glo aan 'n een vrou - een man verhouding, dan is ek die Maatjie vir jou. Ek wil als met my toekomstige lewensmaat deel & saamdoen.
Ek soek 'n eerlike opregte man!Stuur asb jou selfoonnommer.
Wat Haar Vriende Sê
rieksie943 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Krullerig |
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Sing; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Boks; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Perdry; Roei; Rotsklim; Rugby; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waterski; Witwater-kanovaart; Yshokkie; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |