Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stadskern (Unspecified Suburb), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
46 - 53 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ekstrovert, sosialiseer graag. Sin vir humor.Lojale vriendin.Hou van lees, musiek, komedievertonings,kultuurfeeste, natuur, kuier saam met vriende/familie, toer. Diereliefhebber. Geniet ook alleentyd om batterye te herlaai. Is al oud genoeg om te weet dat die lewe nie aldag 'n lied is nie, maar ten spyte daarvan positief is oor al die genade en seëninge.
Haar Ideale Pasmaat
Gesonde selfbeeld en waardes.Rustige geaardheid, integriteit , eie belangstellings hê. Moet 'n gelowige wees. Lief wees vir diere en natuur. Eie belangstellings hê. Moet pogings aanwend om 'n gesonde lewenstyl in stand te hou. Dit sal positief wees as hy net so lekker in 'n groot groep kan kuier, soos in 'n kleiner een. Hy hoef nie die siel van die kuier te wees nie, solank daar net mee gedoen word. 'n Sin vir humor is belangrik. Moet hou van toer, of vakansie hou in ander lande. Hy hoef nie my probleme vir my op te los nie, net om goed te kan luister, sal help.
Wat Haar Vriende Sê
KohSamui het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
KohSamui moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.