Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bela-Bela (Warmbad) (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
30 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Skoonheidswenner | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Limpopo; Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 30 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Blonde, groen oog meisie met n passie vir die lewe, hart van goud, baie sosiaal. speel netbal en gym , baie atleties. Ek het n goeie sin van humor , baie inteligent , hou van gesels en om nuwe mense te ontmoed. Hou van lekker kos maak en om te entertain. Is baie romanties. Altyd bereid om te help en glo sterk dat jy nie aan ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil he nie. Ek hou van vas daans , maar kan lekker los daans ook.
Soek iemand wat saam my avontuur lustig kan wees. Soos enige meisie hou ek van inkopies maar sit my op n plaas en ek blink uit.
Sien altyd die goed in alles en kan die beste maak van enige situasie.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n man wat saam my drome kan deel en saam my avontuurlustig kan wees, hy moet kan onderhandel en nie selfsugtig wees nie. Hy moet romanties wees en my kan opcheer as ek af is. Dis vir my belangrik dat hy goeie maniere het en met my familie oor die weg kan kom. Hy moet sosiaal wees maar ons moet ook alleen tyd kan saam spandeer. Stek man wat my kan beskerm en saam wie ek sal veilig voel. n Man wat sportief is , is n bonus. Hy moet gedrewe wees om suksesvol te wees in sy lewe, verantwoordlik en inteligent. Hy moet nie langer as ek vat om klaar te maak nie. Hy moet saam my die wereld deur wil reis en nie bang wees om nuwe goed te probeer. Defnintief n langtermyn verhouding man en baie respek vir vrouens en spesiaal vir sy ma.
My droom afspraak hoef nie n duur geleentheid te wees om my spesiaal te laat voel nie maar die man self moet dit kan doen, die atmosfeer met baie kerse en wyn. Ek moet n prioriteit wees nie net n opsie nie.
Wat Haar Vriende Sê
Boere_Meisie_007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Buierig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Driekamp; Motorsport; Rugby; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |