BieBie007

38 – Noordelike Voorstede (Parow), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Sonskyn en vreugde homself...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Parow), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n baie vriendelike persoon, soos die opskrif lees; Sonskyn en vreugde homself.
Heg familie waardes hoog, hou van die natuur, hy van lees, movies, ag jong eintlik enige aktiwiteite wat lekker is.
Hou baie van musiek. Watter musiek? Enige musiek, van boere musiek tot Alice Cooper en Guns 'n Roses.
My gunsteling liedjie? American women.
My gunsteling drankie? Gin, lemonade, mint blare, suurlemoen en crushed ice.
My gunsteling fliek? Poseiden, o'ja of the hand that rocks the craddle.
Nee wag, nou eers genoeg.
Wil nie te veel uit lap op my profiel nie.
xox

Haar Ideale Pasmaat

Moet hou van kinders, familie waardes hoog ag, die natuur, movies, braai, dans en hou van gesels, want ek is 'n ekstrovert.
Sosiaal drink en mag maar rook.
Vriendelik en spontaan wees. Hou nie van 'n knorpot nie en moet daarvan hou om 'n vrou te spoil, dus nou in alle opsigte.

Wat Haar Vriende S

BieBie007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

BieBie007 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.