Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
54 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Bles | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Opreg, eerlik en n vriend in goeie en swaar tye.
Beoog om 2013 my pot se deksel te vind.
So gereed vir n spesiale anderhelfde in my lewe.
Geniet die buitelewe, kuier en is altyd bereid om te gaan kamp,
en enigiets avontuurlustig. Heerlik om uit die gwoel te ontsnap al is dit
net vir n naweek.
Sy Ideale Pasmaat
Hou van n man wat sy man kan staan:) maar ook sy "sagte" kant het.
Wat oor die lewe kan lag, en my van sy goeie sowel as seer kan vertel.
As jy harig is (behalwe op jou rug) gaan jy my aandag kry.
Wees net jouself, ek waardeer openlikheid, spontaanheid en
n lekker lag wat uit jou maag uit borrel.
Moet ook lekker kan braai. (ek sal dop aandra)
Wat Sy Vriende Sê
Agteros het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Agteros moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.