waggabietjie

45 – Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Hi. Hoe gaan dit?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 21 Oktober 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Lighartig, Laf, Liefdevol, Passievol, Tipiese tweeling - Altyd besig met klomp dinge op een slag. Het n wille streep so nou en dan :) Gee baie om. Daar is altyd n dier of ou tannie of oom wat ek help wat swaar kry. Skrik vreeslik maklik. Kyk nie sommer n scary movie alleen. My hart verloor in d Karoo van kleintyd af - vryheid en vrede vind ek altyd daar. In die regte lewe n verkoops bestuurder maar n boertjie in d hart. Baie lief vir kinders. My seun is pragtig... Sy ma se grootste seŽn en trots. Ek wil lag. Ek wil droom. Ek wil lief he. Ek wil deel. Ek wil saamwees. Ek wil leef en eendag n storie he om te vertel...

Haar Ideale Pasmaat

Mal oor n man wat lekker kan gesels en wat n mooi glimlag het en as jy kan dans - se net wanneer 😉. Iemand wat gemaklik is met homself en sy man kan staan. My kan vang as ek val en nie saam met my omval nie en probeer om eerder die postiewe van die lewe eerste raak te sien as die negatiewe. Om absuluut met rede en amper moedswillig te lewe. Ek wil graag soos SABC se motto wees, saam met jou: "I want to belong". Ek kan partymaal bietjie clumsy wees - altyd iets aan die gang waar ek is. Jy sal my eerder in die veld kry terwyl die sonsak as om voor d TV te sit. Maar n lekker movie het ook sy plek... Baie lief vir rondreis en nuwe mense en dinge ervaar, solank daar n paar sterk arms om my is wat saam met my dinge wil doen. Ons bucket lists saam afmerk. Soek n man wat so nou en dan sal se: Lief trek jou hakkies aan en maak jou lippe rooi ons gaan uit vannaand. 😉

Ek is baie lief vir die natuur. Ek wil graag die dinge wat saak maak deel van my lewe en my seun sin hou - Liefde, Waardering, Respek, Tyd saam en n lus om te lewe en te ervaar. So sal lekker wees om iemand te ontmoet wat ook dieselfde dinge waardeer. O Ja, ek is totaal omkoopbaar met koffie & beskuit ;)

Wat Haar Vriende SÍ

waggabietjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Realisties; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Reis
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Beleggings; Fotografie; Kookkuns; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Backgammon; Bergfiets; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Motorsport; Perdry; Rekspring; Seil; Skaak; Ski; Skietsport; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Valskermspring; Veerpyltjies; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport; Waterski; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters