Liefste_Heksie

65 – Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Jy sal moet uitvind.....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Nou watter vrou het n tegniese agtergrond? Moenie dat DIT jou afskrik nie, want dit doen ek net omdat ek die werk baie stimulerend vind. Eks net so goeie tuisteskepper! Kook en bak, naaldwerk en brei en hekel, ander stokperdjies ook. Reis graag deur my land, en was darem al buite die land se grense ook. Heeltemal gek oor die Kruger Wildtuin en spandeer graag tyd daar om weer rus en vrede te kry. Wil hopelik binne 2 jaar aftree. Ek lief my kleinkinders, maar is nie vasgegroei aan hulle nie. Heeltemal gebalanseerd met gebalanseerde belangstellings en dra ook nie ou bagasie saam nie. Hou daarvan om die man in my lewe te bederf.

Haar Ideale Pasmaat

Eerstens my heel beste vriend en kameraad en daarna my "lover" en geesgenoot. Eerlik en opreg, lojaal en intelligent. Dit sal n bonus wees as ons saam kan kosmaak en die liefde vir reis deel.

Wat Haar Vriende S

Liefste_Heksie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Humor; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Instrumentaal; Klassiek; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Musiekkanale; Nuus; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Krieket; Rugby; Swem
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie