LuckyForMeLuckyForMe

LuckyForMe

72 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Welcome to my world, won't u come on in ?!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 03 Februarie 2021

Verander: 15 November 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
62 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Integrity and pleasant to be with.
Honest, normal and relaxed.
Ek is net 'n gewone gemiddelde mens, effe stylvol en redelik netjies. Geniet nou meer die rustiger mooi dinge van die lewe, lief die natuur en wil dit graag met iemand spesiaal deel.
Ek wil glo ek sal die regte pasmaat gelukkig te kan maak
en my beste aan hom wil gee.
Is darm nie te lelik of lelik en hou nog van dinge doen, net die alleen is niks aangenaam nie.

Haar Ideale Pasmaat

Integrity and pleasant te be with.
Some sense of humor/intelligence would be nice.
Fooling around or looking for money is a no-go here, sorry !!
Loyalty and Trust is needed.
Soek net na 'n gewone man, maar standvastige en normal. Staatmaker man wat respek handhaaf. Die pad kan saamstap om die lewe aangenaam t maak vir mekaar.
Wees asb.eerlik omtrend sodat ons kan besluit en 'n keuse maak. Nie tyd vir rondspeel meer nie.
Sagter harte .. steel my hart.
Saamstaan en mekaar geniet, is my wense.

Wat Haar Vriende S

LuckyForMe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid; Hoop; Humor; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Nuus; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters