Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Heidelberg, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
40 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Bruin; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n trotse enkelma van 'n tiener seun!
Ek is reguit, loop nie paadjies nie en se 'n ding soos ek hom sien maar ek is nie onbeskof nie. Ek is betrokke by baie dinge, 'n familie mens; daarom wil ek so aanvaar word en wil nie verander word nie. My geloof is vir my belangrik en ek sal nie kompromiee daaroor aangaan nie.
Ek is baie nice en het 'n sin vir humor en hou van socialize saam met vriende en familie. Nie groot op braai nie maar geniet dit so af en toe. Ek hou ook van by die huis bly en net kwaliteit tyd spandeer saam met my seun of soms op my eie - glo mens het ook soms 'n bietjie spasie nodig. Ek kan oor enige iets praat en luister graag na ander se probleme. Ek is 'n gemaklike mens glad nie vol dinge nie. Ek is nie 'n persoon wat volgens roetine werk nie en as ek 'n ding wil aanpak doen ek dit want die lewe is te kort om nog redes te probeer vind om nie te lewe nie! Om iets vir iemand anders te beteken is vir my belangrik. Ek lief kosmaak vreeslik baie en hou daarvan om my geliefdes te bederf en ek is mal oor sing... of ek goed is of kan sing sal ek nie kan se nie dit moet jy maar self besluit. Ek is baie liefdevol en hou van liefde wys so wees gereed vir drukkies en soentjies.
Haar Ideale Pasmaat
'n Man sonder pretensies... Jy moet romanties wees en lief wees vir onbeplande romantiese aande, hetsy van my kant af of van jou kant af. Jy moet ten alle tye eerlik wees en moet nie probeer om my om die bos te lei met liegstories nie. Jy moet weet wat hy uit die lewe wil he en moet ook al iets in jou lewe bereik het. Jy moenie werkloos en sukkelend wees nie, maar finansieel onafhanklik van enige iemand anders (dit sluit my in). Jy moet lief wees vir kinders en moet myne kan behandel met respek, soos my kind ook jou sal behandel. Jy moet sterk familie bande he want my familie is vir my belangrik. As jy avontuurlustig is; sal ek buite my gemaksone gaan en dinge saam jou probeer aanpak. Ek sal ook waardeer as jy ook dinge saam my sal doen wat buite jou gemaksone is. Jy moet ordentlik wees en nie 'n bakleierige persoon wees nie; as jy anger issues het moet jy maar verby hou. Jy moet iemand wees wat nie bang is om te se hoe jy voel nie want ek wil jou leer ken vir presies wie en wat jy is. Jy weet wie jy is.... kontak my gerus. Ek is nie 'n volle lid van die webtuiste nie so ons sal maar moet one liner.
Wat Haar Vriende Sê
opregteliefde_001 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Buierig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Misdaad; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Sing |
Sport: |
Dans; Rugby; Snoeker; Stap; Visvang |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Visse |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |