Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
41 - 48 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n rustige mens, hou van die buite lewe! Veral die see. Hou van eerlike en reguit mense! Is maar n boere nooi, hou van bak en brou!
Geniet dit om tyd saam met vriende te kuier. Wil iemand ontmoet wat nie net na die buite kant kyk nie, maar dit wat binne in is. Net myself wat my arms sal af baklei vir die mense wat belangrik is vir my! Is n braai fan en hou van my rugby! Groot SHARKS fan!
Haar Ideale Pasmaat
N eerlike persoon wat nie doekies om draai nie! Iemand wat van die buite lewe hou! Moet iemand wees wat weet om verby die uiterlike te kyk en die mooi in ander kan sien ! Moet nie speeljies speel nie.
Iemand wat n vriend is sonder om die onmoontlike te verwag!
Moet n bok vir sport wees!
Wat Haar Vriende Sê
143an het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard; Skaam; Snaaks; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
My televisie is nooit af nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Kampering; Rugby; Swem; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Duits; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Glutenvry; Suikervry; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie |
Afsitters: |
Langhare; Sarkasme |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam |
Eerlikheid: |
Uiters |