Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Windhoek, Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Ander | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese; Gemeng | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n dame wat met my voete plat op die grond is, ek geniet en waardeer die klein dingetjies in die lewe ek heg waarde aan familie en goeie vriendskape. Ek hou van die natuur (plaaslewe) en definitiewe diereliefhebber. Ek hou van kook, en organisering van klein sosiale byeenkomste. Om meer te weet maak kontak.
Haar Ideale Pasmaat
Iemand wat n liefde vir die natuur en familie lewe het ... ek is nie opsoek na n ridder op n wit perd nie slegsn gewone mens wie bereid is om die sleg en goeie dinge in die lewe te deel... n man wat die waarde van n vrou ken en waardeer... n romantiese siel sensitief maar tog ferm en manlik...
Wat Haar Vriende Sê
godess het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Reguit |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Jazz; Klassiek; R&B / Soul |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Musiekkanale; Realiteitsprogramme |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Tuinmaak |
Sport: |
Motorsport; Rugby |
Kookkuns: |
Seekos |