Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Klerksdorp (Klerksdorp NW), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooi | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
42 - 61 | ||
Sterreteken: |
Ram; Bul; Kreef; Leeu; Maagd; Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse | ||
Lengte: |
159cm (5' 2.6") - 209cm (6' 10.3") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Geen (Bles) | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n vrou, met 'n pragtige hart, wat soveel male in die lewe seergekry het,Ek gee myself ten volle in my verhouding, en pak niks halfhartig aan nie.
Ek is kunssinnig, en wil graag mans met goeie inborste leer ken. Ek n kaalvoet kind, sal met poniestert geen grimering loop. Maar kan ook uithang en onthaal.
Maats is 'n goeie begin, kom ons kyk hoe hierdie sprokie begin.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat sal my aanvaar vir wie en wat ek is, en my beslis nie sal wil verander nie. Bewalwe waar ek kortkom. Bygesê, wat jy insit, sal jy uitkry.jy sal my alles wees my Lief, vriend en net myne IM a one man woman.
My ideale pasmaat moet my nie van my geloof probeer weghou nie. Ek is nie iemand wat elke dag kerk toe sal gaan nie, maar my verhouding met God kom eerste. As jy bereid is om tweede plek in my lewe te neem, is jy meer as welkom.
Ek is 'n vrou met geen bagasie van verlede dis agter en hoort daar. So ook moet dit by hom wees. EERLIK wees LIEFDE en RESPEK belangrik.
As jy kans sien vir avontuur, en nie 'n bleek oomblik in jou lewe verder wil hê nie, kontak my gerus.
Vriendskap kos niks, en as dit by vriendskap bly, is dit nie 'n probleem nie.
Wat Haar Vriende Sê
Helenoftroy63 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Wild |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
Enige iets, solank dit swart is |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Latyns; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Verskeie kere per week |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Boogskiet; Dans; Fietsry; Gholf; Handbal; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Krygskunde; Lyfbranderry; Motorsport; Perdry; Roei; Seil; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Frans; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |