Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (pta noord), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
70 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Oos-Kaap; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
57 - 67 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
172cm (5' 7.7") - 172cm (5' 7.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Ander | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Bruin | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Omdat ek 'n eerlike en goeie mens is altyd bereid is om my medemens te help en bytestaan. Ek het 'n goeie sin vir humor,en so is ek bereid om nie net die mooi in die lewe met iemand te deel nie maar ook bystand te gee waar iemand my nodig het. My vriend/maat moet my kan aanvaar soos ek is. Hy moet ook lief wees vir kinders en hulle aanvaar soos ek sy kinders sal aanvaar. Vertroue eerlikheid en menswees is n belangrike eienskap vir my.Ons moet saam besluite kan neem en so ook mekaar kan bystaan indien dit nodig is.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet lief wees vir kinders,eerlik wees,my kan aanvaar soos ek is,liefdevol wees,moet my pleegkind kan aanvaar,goeie humorsin he,lief wees vir die natuur,my kan bystaan waar dit nodig is en so ook alles saam kan doen en besluite kan neem!
Wat Haar Vriende Sê
Martzi het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Internetbesoeke; Kookkuns; Meditering; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Dans; Kampering; Motorsport |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Eksotiese dier(e) |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Politiek: |
Matig |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Skaam |
Eerlikheid: |
Uiters |