SilwersterSilwerster

Silwerster

57 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Oulik en lojaal

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

"wow!,look at me now!" is nie my temalied nie,die oog wat dieper dan die uiterlike kyk sal die mooiste van my sien en met pittige geselskap die beste uit my haal! Gemaklik in enige geselskap en ver van n maklike vrou,beginsel vas en gesels graag met mense van my eie nasionaliteit.

Haar Ideale Pasmaat

N netjiese wel opgevoede persoon met n sin vir humor selfrespek eerlik en opreg,bedagsaam n een vrou man wat familie bande hoog ag en reeds tot die besef gekom het dat n vrou op die hande gedra word nie aan haar hare rond gesleep word nie. Hierdie persoon sal dan ook blank en n SA burger wees.

Wat Haar Vriende SÍ

Silwerster het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Kampering; Muurbal; Stap; Swem; Tennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters