pikewyntjiepikewyntjie

pikewyntjie

36 – Pretoria (daspoort), Gauteng, Suid-Afrika

op soek na ware liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (daspoort), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later; Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Nicaragua; Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n enkel mamma van 2 kinders opsoek na ware liefde ek het n hart van goud baie eerlike opregte mens en is baie netjies en skoon hou van diere en kinders ek hou ni van mense wat oneerlik is en steel ni ek is baie romanties mar ook n baie skaam meisie [geskrap]

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet wil trou en my kids aanvaar soos sy eie moet lief wees vi ons en moi na ons kan kyk moet tyd saam my kan spandeer en nie net saam vriende wil wees ni,soek ni n joler ni ook ni iemand wat baie drink ni, hy moet eerlik wees en net n een vrou se man wees moet n christen wees en my respekteer en altyd da wees vi my

Wat Haar Vriende S

pikewyntjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Tongring; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Stap; Swem; Visvang
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters