In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n kaalvoet plaasmeisie met blomme in my hare en koekies in my koekblik. EK het 'n taamlike swaar lewe gehad en kan dus net uitsien na wat more kan bring. Ek glo dat die lewe onregverdig is maar net jy kan die beste maak van elke situasie. Ek het onlangs my kar afgeskryf wat vir my baie erg was, want my blom het my gevat na al die plekke op my bucket list en ja ek is een van daai mense wat glo daar aan. Die Here was vir my goed en sy genade kan ek elke dag sien. Ek sien baie uit na my toekoms wat voorle en weet dat ek die beste kan maak van dit wat kom.
Haar Ideale Pasmaat
Defnitief 'n man... maar 'n gay pel sal ook great wees. Iemand wat verkieslik vir my die mooi kant van die wereld kan wys en my kan oortuig waarom liefde bestaan. Verkieslik romanties wees en soms my vloppies met liefde kan eet. Iemand wat die toekoms ernstig opvat en iemand wat my op my hande kan dra.
Wat Haar Vriende Sê
Liemeisiekind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch (Citrusdal), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
29 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
150cm (4' 11.1") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Student | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
20 - 28 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Hoop; Humor |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Jag; Krieket; Motorsport; Rugby; Swem; Tafeltennis |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's 'n student |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Visse |
Prikkels: |
Dans |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Baie Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Redelik |