Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Tulbagh, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
33 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Ceres (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
21 - 30 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 150cm (4' 11.1") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Bruin | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n plat op die aarde persoon. Hardwerkend en baie gemotiveerd.Ek is doelwit gedrewe. Ek is n buitemens, hou BAIE van kamp en 4x4. My werk hanteer ek asof dit my eie besigheid is en pluk die vrugte daarvan, want ek bepaal my eie inkomste op die einde van die maand. Ek sluit my dag of week af tussen n paar pelle of selfs n lekker vleisie op die kole.
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet hardwerkend gemotiveerd en vol selfvertoue wees! Moet n lekker vleisie na n hade dag of week opi kole saam me tmy kan geniet. Sy moet ook die buitelewe saam met my kan geniet soos 4x4 en hou van kamp. Sy moet ook hou van mense onthaal en gesellig wees.
Wat Sy Vriende Sê
Pennetjies het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Wild |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Glad |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Matigheid; Verdraagsaamheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Oranje |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40 |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
Besigheid |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Musiek Maak; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Jag; Perdry; Rugby; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |