ladybird_171ladybird_171

ladybird_171

66 – Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika

Baie opreg eerlik Godsdienstig sin vir humor love die lewe!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Ram
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n persoon wat alles vir my maat sal doen. Ek leef vir en gee my alles vir die persoon in my lewe. Dit seker hoekom ek seer gekry het in vorige verhoudings. Ek al so lank alleen en het besluit dat daar moet iemand erens vir my ook wees. Is jy ook n persoon wat hou van rustigheid en harmonie? Wat hou van nog die goeie dinge wat saak maak soos braai saam familie en vriende,uitkamp,see vakansie,kuier saam kinders en kleinkinders? Opregtheid?

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal graag iemand wil leer ken wat nog waardes in die lewe het.iemand wat nog kan omgee. Iemand wat self onderhoudend en onafhanklik is. Wat van dieselfde dinge hou as ek. Wat my kan waardeer net vir wat en wie ek is. Gladnie iemand wat te veel drink nie. Rook nie n probleem. Wat nog n sin vir humor het en lief is vir die lewe en mense

Wat Haar Vriende S

ladybird_171 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

ladybird_171 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.