Boertjie6

63 – Port Elizabeth (Redhouse), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Boerseun soek sy kaalvoet sonskyn meisie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth (Redhouse), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
143cm (4' 8.3") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Wit
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Fins; Noors; Sweeds
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Eerlik en opreg, betroubaar, maak nie onnodige beloftes wat nie nagekom kan word. Nog van die ou skool.

Hou daarvan om op die ingewing van die oomblik iets te doen. Veral lief vir kamp in die wonderlike natuurskoon saam met 'n maatjie om dit te deel.
Vir die regte maatjie sal my ondeunde soetstout kant uitkom. Kan 'n poets bak/ontvang ook. Dit hou die lewe interessant. Sal graag saam met die regte meisie ons gesamentlike lewnsverhaal wil skryf en ervaar. Lief vir kinders. Die een wat in my hart kom l sal op die hande gedra word.

Hou nie van baklei of argumente - die lewe is te kort daarvoor. Ek respekteer enigeen se sinvolle sienings.

Soek my siele maatjie wat saam die hartseer en soet kan deel.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet spontane kaalvoet meisie met 'n sonnige geaarheid h, geurig en netjies op haarself. Veral tuis in 'n kortbroek en toppie maar ook in 'n aandrok as dit moet. Al dra sy 'n streepsak moet sy my nog steeds kan boei!

Sy moet ook op die ingewing van die oomblik iets wil doen, per slot van sake dit werk na weerskante. sy moet gemaklik wees in haar eie vel want ek is.

Ook nie materialisties wees nie, want dit is tydelik.
Eerder arm maar GELUKKIG! Eerlik en opreg. Met die bitter en soet, goeie en slegte kan deel. Totale oop verhouding met geen geheime. Ons almal het letsels van die lewe - niemand is ongeskonde. Ons karakter bepaal hoe ons dit hanteer.

Wat Sy Vriende S

Boertjie6 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Minimaal (Klere is streng opsioneel)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Rock; Volk; World
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Biljart Snoeker; Boogskiet; Branderplankry; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Motorsport; Muurbal; Roei; Skaak; Skermkuns; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Vlieg / Sweefvlieg; Vlugbal; Voëlkyk; Waterpolo; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Indies; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters