In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n rustige mens, wat daarvan hou om so nou en dan bietjie uit tegaan, ek hou baie van musiek,dit is so belangrik vir my, dit gee my terugvoering, in my lewe,toe daardie musiek gespeel het, op daardie tydperk. Meer oor myself ek is n positiewe person,verkies realiteit bo fiksie , steur my hie te veel aan onbenullighede nie, die lewe is te kort daarvoor, om dit so te verkwis. Ek hou ook daarvan om my algemene kennis uit te bry, jy leer soos jy aanngaan in die lewe,soms word jy wys, soms bekommer jy jou self oor alles , onnodig, ek hou van, omtrent van enige musiek ,tuinmaak, pot plante, tropiese vissies en voels. Ek doen liggaams oefeninge en is redelik fiks.hou van kook en geniet iemand se kos, wat lekker kan kook. Ek het 2 dogters en 2 lieflike kleinkinders.
Het ook n sin van humor ,friende beskryf my as n aagename mens,ek baie aanpasbaar .....in Rome i do as the Roman's do......Hou daarvan om enige dinge uit te probeer ,dit gaan vir Eet,Drink,musiek,Musiek is my lewe,ek is n baie positiewe persoon ,probeer altyd op verbetering ,daar is omtrent niks wat ek nie van hou,hou daarvan om oefeninge, elke dag te doen en reg te eet,
So om fiks te wees is my gesondheid baie goed,hou my weg van die Dokter,wat sports aanbetref hou ek meeste van Krieket en RUGBY
Tuin maak is tops, pot plante en om jou eie groente te plant ,gennie die buite
Mm
Sy Ideale Pasmaat
Ek soek graag n lewensmaat, sielsgenoot en beste vriendin. Wat eerlik en opreg is. Sy moet verkieslik nie oorgewig wees , mooi met kurwus op die regte plek, en nie skrik vir n kombuis en huisvrou wees. Gesonde vrou wat lus is vir die lewe. Soek graag n maat wat onafhanklik is. Verkieslik ook nie n roker. higene is van belang.
Wat Sy Vriende Sê
LosBravos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Durban (Bluff), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
80 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Nederlands; Engels; Duits | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Nederlands; Engels; Duits | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Geskiedkundig; Nie-fiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Boks; Krieket; Rugby; Skaak; Snoeker; Veerpyltjies; Voëlkyk |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e); Visse |
Troeteldiere (Hou van): |
Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |










