Ems002Ems002

Ems002

62 – Brits (Mooinooi), Noord-Wes, Suid-Afrika

ek is FUN en hou nog van lag. ek is gebalanseerd en weet wanneer om ligsinnig te wees en wanneer nie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits (Mooinooi), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is gelief onder my vriende en familie. As ek benodig word sal ek help maar ek is nie "nosey" nie en hou my nie op met skinderpraatjies nie. Ek hou van kuier saam met vriende en familie maar hou nie van dronk partytjies nie. Op die plaas kuier is my tipe pret en nie bergklim nie. Ek hou ook nie van rusies nie en verkies vrede om my.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet dieselfde waardes he as ek. Hy moenie 'n strawwe drinker wees nie en ook nie 'n moeilikheid maker wees nie. Hy moet rustigheid uitstraal en hom ook nie ophou met kriminele aktiwiteite nie. Hy moet volwasse wees en hardwerkend en sy eie salaris verdien en nie op my staatmaak om vir hom te sorg nie. Geen STD's nie.Plaasboere is welkom. Ek is lief vir die rustigheid. Ek reken ek is opsoek na 'n droom.....

Wat Haar Vriende S

Ems002 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Snaaks; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Internetbesoeke; Lees; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters