In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is wel romanties , opreg, eerlik, sagmoedig, maar die meeste van als wil ek jou my als gee. Ek wil jou behandel soos n opregte heer, soooo liefhê dat die wêreld jaloers word, jou hartseer deel ,jou lag,jou liefde als deel van my maak. Saam met jou voor die kaggel lê en lag en gesels. Saam met jou gaan kamp en vir jou n vleisie braai terwyl jy relax. EK WIL JOU LIEFHÊ MET MY HELE WESE!!!
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet liefdevol, romanties eerlik wees en n vrou op sy hande kan dra . Maar die meeste van als hy moet weet wat ware liefde is........hy moet weet wat n vrou se hartsbegeertes is. Met ware liefde kan mens berge verskuif. Hy moeti vol nukke en grille wees nie want ek vry dit uit hom uit hahahaha.......... As jy hier lees hoop ek het n great daggie mwhaaaaa....... Op jou lekker mondjie
Wat Haar Vriende Sê
Goudpop116 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Springs, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
159cm (5' 2.6") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Angola; Benin; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 48 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Stoute satyn nagrokkie |
Gunsteling Kleur: |
Goud |
Afspraak Aktiwiteite: |
Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Boeke skryf; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Dans; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Perdry; Rotsklim; Rugby; Skaak; Snoeker; Staptogte; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Ander |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Uiteindelik daardie roman skryf |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |