Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
33 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooi | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Mpumalanga; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
28 - 38 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Groot | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n baie eenvoudige, sag geaarde vrou met tonne liefde om vir daai spesiale man in my lewe te gee.Ek is gereed om my hart vir daai spesiale iemand te gee vir altyd. My hartjie is baie klein so werk mooi met my. Het geweldige groot liefde teleurstelling gehad en nou weer gereed vir iets spesiaaals en permanent. Ek is reg vir trou en wie weet dalk pienk of blou voete.Ek kan so bietjie kwaai word maar nie onnodig nie, my geduld is soms bietjie min maar mens werk daaraan. Eks baie netjies en skoon op myself. Ek hou van wie en wat ek is en verwag dat die man in my lewe my so sal aanvaar. Ek is geweldig lief vir diere,kamp,is nie bang vir werk nie, ek gee nie om so bietjie vuil te word nie, eks op my gelukkigste tussen diere en natuur, ek is mal daaroor om kaalvoet te wees.Ek is spontaan en soms n grapjas!Ek is vreeslik lief vir kook en bederf graag met die kleiner dinge in die lewe soos n briefie in jou kosblik vir werk.
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek n man wat op sy eie 2 voete kan staan weet wat hy wil he in die lewe en net homself wEes. Ek soek iemand wat my sal beskerm.Op die hande sal dra, iemand wat by my sal staan in tye van goed en sleg.Ek is opsoek na iemand wat vriendelik en spontaan kan wees iemand wat n grap kan maak en geniet. Ek soek iemand op wie ek ten volle kan vertrou en my hart voor kan gee. Eks opsoek na n Liefdesmaat wat in tye van swaarkry steeds sal lief wees vir my. Ek soek ewigheid. Ek verpes dit as n man voorgee net om iets uit my te kry! En na n 1ste afspraak net te verdwyn. Ek hou nie van iemand wat jok en bakleierig is nie en veral as iemand my en my ouers nie kan respekteer nie.Ek soek n man wat n pad saam my en God sal stap!
Wat Haar Vriende Sê
Ewigeliefde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die geslagsorgane |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitspattig; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Riller; Romanties; Swart & Wit / Stil; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snoeker; Snorkelduik; Sokker; Staptogte; Tennis; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |