Nicky98Nicky98

Nicky98

31 – Klerksdorp (Roosheuwel), Noord-Wes, Suid-Afrika

Kom ons kyk wat gebeur

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp (Roosheuwel), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 30
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is saggeaard, hou van die lewe. Ek is stil en rustig. Ek is iemand wat hou van die buite lewe, soos jag, kamp, visvang of net in die natuur is. My stokperdjies is, visvang, quad ry, so bietjie jag, kitaar speel en movies kyki. Ek het nie eintlik vrye tyd nie, is baie besig en werk lang ure. Ek hou ook daarvan om saam met vriende te kuier en dit die moeite werd te maak.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet my kan laat lag, saam my gaan kamp ens. nie so stil wees en praat wanneer ek hom iets vra nie. Romanties wees. Opreg, vertroubaar, liefdevol en great persoonlikheid he.

Wat Haar Vriende S

Nicky98 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Selfbeheersing
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek
Musiek Voorkeure:
Pop / Top 40; Punk; Rock; Swaar Metaal; Volk
Lees:
Ek haat dit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Internetbesoeke; Kookkuns; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Kampering; Krieket; Skaak; Snoeker; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Flankering; Tatoeëermerke
Afsitters:
Sarkasme; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie