Gman82Gman82

Gman82

39 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Steek 'n bietjie voelers uit

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 31
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n stil en skaamerige persoon, maar ek raak meer oop en vriendeliker hoe meer ons mekaar ken. Ek hou van lees, luister na musiek en rekenaar speletjies. Ek hou daarvan om kreatief te wees en doen soms kuns en skryfwerk om uit te druk wat na my gedagtes kom.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat vriendelik is, 'n sin vir humor het en bereid is om te gesels met 'n oop gedagte. Rook is definitief nie 'n plus punt by my nie.

Wat Sy Vriende S

Gman82 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Ontmoet vir koffie
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Nuus; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Kultusklassiek
Belangstellings:
Boeke skryf; Internetbesoeke; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Fietsry; Skaak; Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Redelik