Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Blouberg (Bloubergstrand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
69 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 100 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Asiër; Bruin; Indies; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Ander; Gemeng | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Bitter lief vir lag, maar kan my lag in my sak steek as dit nou regtig moet en sal my skouer aanbied vir enige iemand wat dit dalk nodig het. Is seker maar 'n bietjie te sag, maar so is ek nou maar gemaak en gelaat staan. Ek hou niks van onbeskofte mense nie. Niemand het die reg om 'n ander persoon se dag te bederf met buie nie. Nie mal oor sushi nie, maar dooi oor die see. Glad nie 'n stadsmens nie, maar soms moet 'n mens dinge doen waarvan jy nie hou nie. Bietjie van 'n bosaap ekke! Maar darem 'n bosaap met mooi maniere, want ek het 'n broertjie dood aan swak maniere. Lief vir lees, reis, kosmaak, maar daai TV- en fliekding doen ek nie graag nie. Mal oor kamp (al is dit in 'n tent). Ag, ek is eintlik net lief vir die lewe!! Ek is op soek na nice, nice, nice vriende of meer en as daar iemand is wat so tripple nice is, hoef hy nie skatryk te wees nie.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet vriendelik, liefdevol, eerlik en committed wees. Ek is nie 'n ''high maintenance" vrou nie, maar soek aandag en verskriklik baie liefde. Ons moet mekaar respekteer en spasie gee, maar nooit mekaar probeer verander nie. Ek moet hom in die middel van die nag kan wakker maak vir 'n geselsie of sommer halsoorkop''n lawwe ding doen. Soland dit net nie iets te doen het met hoogtes nie. Ek groot bangbroek!! Wat 'n lekkerte sal dit wees om die hele SA te deurreis met my pasmaat styf aan my sy. Ek moet my maat altyd kan vertrou en eerlikheid is nie eers onderhandelbaar nie. En o genade! hy moet ''n groot vredeliefhebber wees, want ek kan nie baklei nie.
Wat Haar Vriende Sê
Laglief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Bordspeletjies; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Klasloop |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Sarkasme; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Nuuskierig; Skaam; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |