BloemroosBloemroos

Bloemroos

53 – Bloemfontein (Vrystaat), Vrystaat, Suid-Afrika

"come fly with me "

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Kosher
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Effens Grys; Geskeer
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Kosher
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Regering; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van lag! Sal my petrol geld gebruik om n kaartjie vir Teater te kan koop! Ek is Legalwise! Hou niks van dronk lawwe mense om my nie. N man moet my opbou en nie aftrek nie! Ek sal oor die berge loop en deur die see swem vir iemand wat my respekteer en lief het. "Sy koop blomme vir mans" haha!!!!

Haar Ideale Pasmaat

Wees soos ek ! Laat my lag! Ruik lekker en vars. Jy mag maar jou skoene laat rondle in huis, jou hemp oor die kas se deur hang, wees my maat! EK MIS DIT !!!!!

Wat Haar Vriende S

Bloemroos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Nuwe Era; Opera
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Gedigte skryf; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Gholf; Gimnastiek; Motorsport; Perdry; Rugby; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters