In haar eie woorde...
Oor Haar
Huisgebonde maar hou van lekker vakansies en gesels saam met 'n maat om dinge te deel. Hou nie van partytjies wat net om drank draai nie. Hou van tuinmaak en die natuur. Sou graag kort vakansies met iemand wou deel. Maar hou ook van gerief en wil nie in 'n tent of karavaan slaap nie. Hou ook van TV kyk om te ontspan. Beginselvas.
Haar Ideale Pasmaat
Stel eerlikheid baie hoog op prys. Fisiese maak nie te veel saak nie. Moet hou hou van lekker gesels om of net luister na my wat gesels. Sal by iemand waarvoorcek gevoelens ontwikkel alles opoffer Sal iemand wat omgee vir sy medemens verkies
Wat Haar Vriende Sê
Corne7 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Doornpoort), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
80 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
65 - 80 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
163cm (5' 4.2") - 205cm (6' 8.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Agnosties; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selibaat; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Misdaad; Nie-fiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Breiwerk; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Rugby; Swem; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Minder as een keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Vra my later |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |