OpgewondeOpgewonde

Opgewonde

56 – Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika

Hou van uitdagings

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is gelukkig in myself en tevrede met wie en wat ek is. Hou van uitdagings in die lewe. Geniet dans motorfietse en rugby. Ek is baie reguit en eerlik en wil nie speletjies speel nie. Ek is n mens mens. Hou van alles wat lekker is in die lewe en dink dis tyd om dit met die regte person te wil deel. Ek kan seker boekdele hier skryf oor hoe goed en oulik ek is ens ens maar op die einde van die dag is dit beter om mekaar te ontmoet kyk of daar die konneksie is en dit van daar vat as om oor en weer te skryf en te se wat jy dink mense wil hoor en dan eintlik net mekaar se tyd mors,

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet gemaklik in himself wees, n maaitjie kan wees en weet wat hy in die lewe wil he. Iemand wat respek vir homself en ander mense het. Wat gemaklik is in alle omstandighede. Moet eerlik wees ten alle tye. Moet saam my kaalvoet kan loop, saam my kan lag en huil en nie dink ek is mal as ons in n supermark is en ek hom skielik n soentjie wil gee nie. Hy moet my beste maat wees asook my 'lover' maar ook my steunpilaar maar my nie prober oorheers en verander nie.

Wat Haar Vriende S

Opgewonde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Eerlikheid:
Uiters