Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Kuils River), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
46 - 53 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n baie spontane en gemaklike mens en kom maklik met mense oor die weg . Ek hou daarvan om sam met vriende te kuier of net lekker te ontspan by die huis met 'n goeie DVD . Ek hou daarvan om langs die see te loop . Ek hou van rugby rugby kyk ek is 'n groot WP ondersteuner . Ek hou krieket en atletiek . Eerlikheid is vir my baie belangrik in 'n vriendskap en moontlike verhouding .
Haar Ideale Pasmaat
My ideale vriend moet hou daarvan om ook lekker saam met my te kuier by vriende of net rustig te ontspan met 'n DVD en 'n lekker glasie Rooi of wit wyn . My ideale vriend moet ook hou daarvan om rugby en sport te kyk op televisie .Eerlikheid is vir my baie belangrik in 'n vrienskap of 'n moontlike verhouding en dat 'n mens moet praat as iet jou pla .
Wat Haar Vriende Sê
Eensaam_185zxy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Vriendelikheid |
Lees: |
Ek geniet dit |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Krieket; Rugby |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Eerlikheid: |
Uiters |