GroenoogliefieGroenoogliefie

Groenoogliefie

52 – Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika

Soen soos 'n engel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n positiewe mens wat daarvan hom om nuwe dinge te doen en mense te leer ken. Geniet die die buitelewe. Uitstappies, braai, bosveld en die see. Glo elke ding en mens het sy eie bekoring. Ek geniet lees, fliek, kuier. Lus vir nuwe uitdagings in die lewe. Ewe gemaklik tuis as om uit te gaan. Pas maklik aan in situasies en by mense. Mens lewe net eenkeer geniet elke dag en maak die beste daarvan. Het twee wonderlike kinders.

Haar Ideale Pasmaat

Sal graag 'n positiewe man met goeie waardes wil ontmoet. Wat hou van kinders en jonk is van gees. Iemand wat die verlede agter gelaat het en die pad vorentoe wil aandurf met nuwe geesdrif. Iemand wat nog 'n toekoms saam iemand wil aandurf en weet hoe om lief te h en liefde te ontvang. Vir wie innerlike meer tel as uiterlike. Ons is ouer en wyser en het darem seker geleer uit ons foute. Nickelback het 'n mooi song oor die lewe. "What are you waiting for?"

Wat Haar Vriende S

Groenoogliefie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Inkopies; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Gimnastiek; Motorsport; Perdry; Rugby; Ski; Sneeuplankry; Stap; Surfski / Kajak; Swem; Tennis; Voëlkyk; Waterski; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters