Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein (Petrusburg), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
84 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
47 - 74 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
141cm (4' 7.5") - 170cm (5' 6.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Hierdie vaalseun het baie om te deel met die regte persoon. Ons kan baie dinge saam doen soos toer deur ons mooi land,die huisie wat ek bou verder beplan,die tuin met baie snaakse dinge versier. Maar die grootste ons kan mekaar gelukkig maak. Ek is op my eie, bly alleen,het omtrent al die belangrikste dinge vir n goeie vaste verhouding en waar ek kortkom sal jy moet aanvul. Hoe klink dit ? onthou egter daar kan net een maat wees so maak kontak en kyk wat gebeur.
Sy Ideale Pasmaat
Toe ek jare gelede begin vlieg het is aan my n lys gegee van dinge wat ek as privaat vlienier nou mag doen. Dit was alles negatief "Jy mag nie dit nie jy mag nie dat nie. Dit was nie baie aangenaam nie,daarom gaan ek nie met lang lyste vereistes kom nie.
Net dat Dames wat leliketaal gebruik,vloek drink en rondloop asb nie moet kontak maak nie.
Ek is nie ryk nie maar sal darem sekerlik die nodigste kan voorsien. Kom ons kyk eers hoe die aanpasbaarheid is voor ons verder gaan anders span ons dalk die kar voor die perde.
Vir die wat werklik maat soek wag daar dalk n aangename verrasing.so kontak my en ons kyk wat gaan gbebeur.eee.
Wat Sy Vriende Sê
Pietta_072 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Fotografie; Meditering; Motorherstelwerk; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Fietsry; Pluimbal; Tafeltennis; Visvang; Waterski |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |